 |
Resources available in Afrikaans:
-
120 dae gebed vir Herlewing (uploaded - 1/15/2007)
- Hierdie gebedskalender kan vir beide persoonlike en gesamentlike
gebed gebruik word.
Die gebedsfokus is uit 2 Kronieke 7:14, "[As] My volk oor wie My Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig (berou toon) en bid en My aangesig soek, en hulle bekeer van hulle verkeerde weë, dan sal Ek uit die hemel hoor, hulle sondes vergewe en hulle land genees." (OV1)
Elke dag se fokus is op drie verskillende aspekte van herlewing.
-
24-uur Woord Wag (uploaded - 10/17/2006)
- 'n Woord-wag is om eenvoudig die Woord van God hardop as gebed te lees en te bid. Die gebede vervat in die gids is om te gebruik tydens een-uur gebedsessies, waarin die Bybel as gebed gelees word.
-
31 Woordgebede (uploaded - 9/17/2009)
- Gebedsboekie wat help om volgens die Woord te bid vir verskillende onderwerpe.
-
50-Dag Gebedskalender. Belydenis van individuele, gemeenskaplike en nasionale sondes (uploaded - 2/15/2007)
- Hierdie gebedsgids kan gebruik word deur individue, gemeenskappe en/of selgroepe en gebedsgroepe in gemeentes, om vir die land of streek of dorp in te tree en te bid.
Gemeenskaplike sondes, wat nie noodwendig deur die individu gepleeg word nie, kan bely word deur jouself met die gemeenskap te identifiseer, soos wat Daniel in Dan 9 en Nehemia in Neh 1, gedoen het. Sodoende neem die bidder die posisie van intersessor in namens die gemeenskap, om vergiffenis van God te vra vir die sondes wat in die gemeenskap gepleeg word.
-
Bid vir die onbereikte nasies (uploaded - 11/9/2007)
- Riglyne oor hoe om vir die onbereikte nasies te bid
-
Bid vir huwelike en families (uploaded - 11/9/2007)
- Gebedsriglyne om te bid vir huwelike en families
-
Bid vir 'n dorp of stad (uploaded - 11/9/2007)
- Hoe om vir 'n dorp of stad te bid
-
Bid vir ongeredde mense (uploaded - 11/9/2007)
- Riglyne oor hoe om te bid vir ongeredde mense
-
Bid vir regerings (uploaded - 11/9/2007)
- Hoe om vir regerings te bid
-
Bid vir siekes (uploaded - 11/9/2007)
- Praktiese riglyne oor hoe om te bid mense wat siek is
-
Bou 'n gebedsmuur (uploaded - 9/17/2009)
- Opgedateerde boekie oor 24-7 gebed (2009)
-
Die Uur wat die Wereld verander (uploaded - 10/17/2006)
- Dick Eastman, in sy boek The hour that changes the world, doen aan die hand dat 'n mens 'n uur in 12 periodes van 5 minute elk indeel. Na elke 5 minute gaan jy oor na 'n ander vorm van gebed.
-
Een uur in gebed (uploaded - 11/9/2007)
- Riglyne oor hoe om 'n uur in gebed deur te bring
-
Effektiewe gebed (uploaded - 11/9/2007)
-
Gebed en die wil van God (uploaded - 11/9/2007)
- Hoe bid 'n mens volgens die wil van God?
-
Gebed en sondebelydenis (Deel 1) (uploaded - 11/9/2007)
- Dit is baie belangrik dat ons vanuit 'n rein hart tot God sal bid. Ingesluit in hierdie stuk is 'n lys van 'n aantal sondes wat in die Skrif genoem word.
-
Gebed en Sondebelydenis (Deel 2) (uploaded - 11/9/2007)
- Dit gebeur dikwels dat mense hulle sondes bely en dit laat staan, maar nogtans geen vrede in hulle hart ondervind nie. Die volgende dinge kan onder andere veroorsaak dat 'n mens, selfs nadat jy jou sonde bely het, nie vrede kry nie.
-
Gebed in Jesus se Naam (uploaded - 11/9/2007)
- Hoe om te bid in Jesus se Naam
-
Gebedsendelinge (uploaded - 11/9/2007)
- Hoe om sendingwerk dmv gebed te doen
-
Gebedshindernisse (uploaded - 11/9/2007)
- Wat verhinder jou om effektief te bid?
-
Geestelike Oorlogvoering (uploaded - 11/9/2007)
- Die beginsels van Geestelike Oorlogvoering
-
Hindernisse in gebed (uploaded - 11/9/2007)
- Watter hindernisse is daar in jou gebedslewe?
-
Hoe om vir jong bekeerlinge te bid (uploaded - 11/9/2007)
- Riglyne oor hoe om vir jong bekeerlinge te bid
-
Persoonlike Herlewing (uploaded - 11/9/2007)
- Hoe om te bid vir persoonlike herlewing
-
Roep die Wagters (uploaded - 1/26/2007)
- 24/7 Gebed: Riglyne en gebedsmodelle
-
Soek My Aangesig (uploaded - 11/9/2007)
- Riglyne waarvolgens gebid kan word vir een uur lank
-
Vas en bid (uploaded - 11/9/2007)
- Riglyne oor hoe om te vas en te bid
-
Vat Vyf (uploaded - 11/9/2007)
- 'n Bid-Omgee-Getuig Leefstyl
Resources available in:
English
French
Portuguese
Spanish
Back to top
|
|
|
|
|